Jennifer Finnigan
Kanadese aktrise / From Wikipedia, the free encyclopedia
Jennifer Finnigan (gebore 22 Augustus 1979) is 'n Kanadese aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Conception (2011), The Opposite Sex (2014), en Andover (2018), en in die televisiereeks The Bold and the Beautiful (1987).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Jennifer Finnigan | |
Geboortenaam | Jennifer Christina Finnigan |
---|---|
Geboorte | 22 Augustus 1979 (1979-08-22) (44 jaar oud) |
Nasionaliteit | Kanadees |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise, vervaardiger, en regisseuse |
Aktiewe jare | 1996–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit