From Wikipedia, the free encyclopedia
'n Jenewerbessie is die vroulike saadkeël wat deur die verskillende spesies van jenewer geproduseer word. Dit is nie 'n ware bessie nie, maar 'n keël met buitengewoon vlesig en saamgesmelte skale, wat dit 'n bessie-agtige voorkoms gee. Die keëls van 'n handvol spesies, veral Juniperus communis, word as 'n spesery gebruik, veral in die Europese kookkuns, en gee aan jenewer sy kenmerkende geur. Jenewerbessies is bekend as die enigste spesery van konifere.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.