Jean Smart
Amerikaanse aktrise / From Wikipedia, the free encyclopedia
Jean Smart (gebore 13 September 1951) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente I Heart Huckabees (2004), Garden State (2004), en Youth in Revolt (2009), en in die televisiereeks 24 (2001).
Kitsfeite Geboorte, Nasionaliteit ...
Jean Smart | |
Geboorte | 13 September 1951 (1951-09-13) (72 jaar oud) |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit