Jayne Kennedy
From Wikipedia, the free encyclopedia
Jayne Kennedy (gebore 27 Oktober 1951) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Body and Soul (1981) en in die televisiereekse Police Woman (1974), Wonder Woman (1975), en CHiPs (1977).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Jayne Kennedy | |
Geboortenaam | Jayne Harrison |
---|---|
Geboorte | 27 Oktober 1951 (1951-10-27) (72 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 4 |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit