Jason Jones (akteur)
From Wikipedia, the free encyclopedia
Jason Jones (gebore 3 Junie 1973) is 'n Kanadese akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Ham & Cheese (2004) en All About Steve (2009), en in die televisiereeks The Detour (2016).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Jason Jones | |
Geboortenaam | Jason Pierre Jones |
---|---|
Geboorte | 3 Junie 1973 (1973-06-03) (51 jaar oud) |
Nasionaliteit | Kanadees |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Akteur, vervaardiger, en skrywer |
Aktiewe jare | 2003–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit