Jane Connell (27 Oktober 1925 – 22 September 2013) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Mame (1974) en See No Evil, Hear No Evil (1989), en in die televisiereekse Bewitched (1964) en All in the Family (1971).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Jane Connell | |
Geboortenaam | Jane Sperry Bennett |
---|---|
Geboorte | 27 Oktober 1925 |
Sterfte | 22 September 2013 (op 87) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
Rolprente
- 1963: Ladybug Ladybug
- 1974: Mame
- 1989: See No Evil, Hear No Evil
- 1997: Moon Over Broadway
Televisiereekse
- 1956: Stanley
- 1964: Bewitched
- 1964: Mister Mayor
- 1971: All in the Family
- 1976: The Dumplings
Televisierolprente
- 1962: As Caesar Sees It
- 1964: The Nut House!!
- 1966: Sedgewick Hawk-Styles: Prince of Danger
- 1977: The Magnificent Magical Magnet of Santa Mesa
- 1996: A Benefit Celebration: A Tribute to Angela Lansbury
Eksterne skakels
Wikiwand in your browser!
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.