James Spader
Amerikaanse akteur / From Wikipedia, the free encyclopedia
James Spader (gebore 7 Februarie 1960) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Sex, Lies, and Videotape (1989) en Avengers: Age of Ultron (2015), en in die televisiereekse Boston Legal (2004) en The Blacklist (2013).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
James Spader | |
Geboortenaam | James Todd Spader |
---|---|
Geboorte | 7 Februarie 1960 (1960-02-07) (64 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1978–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit