Amerikaanse akteur From Wikipedia, the free encyclopedia
James Sikking (5 Maart 1934 - 13 Julie 2024) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Star Trek III: The Search for Spock (1984), The Pelican Brief (1993), en Fever Pitch (2005), en in die televisiereeks Hill Street Blues (1981).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
James Sikking | |
Geboortenaam | James Barrie Sikking |
---|---|
Geboorte | 5 Maart 1934 Los Angeles, Kalifornië, Verenigde State |
Sterfte | 13 Julie 2024 (op 90) Los Angeles, Kalifornië, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1955–2008 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.