James Paxton (akteur)
Amerikaanse akteur / From Wikipedia, the free encyclopedia
James Paxton (gebore 23 Februarie 1994) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente An American in Texas (2017) en Boogeyman Pop (2018), en in die televisiereeks Eyewitness (2016).
Kitsfeite Geboorte, Nasionaliteit ...
James Paxton | |
Geboorte | 23 Februarie 1994 (1994-02-23) (30 jaar oud) |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 2003–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit