James Lipton
From Wikipedia, the free encyclopedia
James Lipton (gebore 19 September 1926) is 'n Amerikaanse skrywer, vervaardiger, en akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Bolt (2008) en in die televisiereekse The Doctors (1963), Inside the Actors Studio (1994), en Arrested Development (2003).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboorte, Nasionaliteit ...
James Lipton | |
Geboorte | 19 September 1926 (1926-09-19) (97 jaar oud) |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Skrywer, vervaardiger, en akteur |
Aktiewe jare | 1951–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit