![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/7/73/ManhattanTower1932MaryBrianJamesHall.jpg/640px-ManhattanTower1932MaryBrianJamesHall.jpg&w=640&q=50)
James Hall (akteur)
From Wikipedia, the free encyclopedia
James Hall (22 Oktober 1900 – 7 Junie 1940) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Four Sons (1928), The Canary Murder Case (1929), Hell's Angels (1930), en Sporting Chance (1931).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
James Hall | |
![]() | |
Geboortenaam | James E. Brown |
---|---|
Geboorte | (1900-10-22)22 Oktober 1900 |
Sterfte | 7 Junie 1940 (op 39) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1923–1932 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit