James Cromwell
From Wikipedia, the free encyclopedia
James Cromwell (gebore 27 Januarie 1940) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Babe (1995), L.A. Confidential (1997), The Green Mile (1999), en Big Hero 6 (2014).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
James Cromwell | |
Geboortenaam | James Oliver Cromwell |
---|---|
Geboorte | 27 Januarie 1940 (1940-01-27) (84 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1974–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit