From Wikipedia, the free encyclopedia
John Leonard "Jack" Swigert (* 30 Augustus 1931 – † 27 Desember 1982) was 'n Amerikaanse toetsvlieënier, meganiese en lugvaartingenieur, Nasa-ruimtevaarder en een van slegs 24 mense wat na die Maan gevlieg het. Hy was deel van die Apollo 13-missie.
Jack Swigert | |
Jack Swigert in Desember 1971 | |
Verkose lid van die Amerikaanse Huis van Verteenwoordigers vir die 6de distrik van Colorado | |
Ampstermyn 2 November 1982 – 27 Desember 1982 | |
Voorafgegaan deur | Nuwe kiesafdeling |
---|---|
Opgevolg deur | Daniel Schaefer |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | John Leonard Swigert Jr. 30 Augustus 1931 Denver, Colorado |
Sterf | 27 Desember 1982 (op 51) Washington, D.C. |
Politieke party | Republikein |
Alma mater | Universiteit van Colorado, B.S. 1953 Rensselaer Polytechnic Institute, M.S. 1965 Universiteit van Hartford, MBA 1967 |
Militêre Diens | |
Lojaliteit | Verenigde State |
Diens/Tak | Amerikaanse Lugmag (1953–1956) MA ANG (1957–1960) CT ANG (1960–1965) |
Jare in diens | 1953–1965 |
Rang | Kaptein |
Voordat hy in 1966 by NASA aangesluit het, was hy 'n burgerlike toetsvlieënier en vegvlieënier in die Air National Guard. Hy was gewerf as deel van Ruimtevaardergroep 5.
Nadat hy by NASA bedank het, is hy verkies tot die Amerikaanse Huis van Verteenwoordigers vir die deelstaat Colorado se 6de distrik. Hy sterf egter voordat hy ingesweer kon word.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.