![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/1/1b/Jack_Quaid_by_Gage_Skidmore.jpg/640px-Jack_Quaid_by_Gage_Skidmore.jpg&w=640&q=50)
Jack Quaid
Amerikaanse akteur / From Wikipedia, the free encyclopedia
Jack Quaid (gebore 24 April 1992) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Hunger Games (2012), The Hunger Games: Catching Fire (2013), Logan Lucky (2017), en Rampage (2018). Hy is die seun van die aktrise Meg Ryan.
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Jack Quaid | |
![]() | |
Geboortenaam | Jack Henry Quaid |
---|---|
Geboorte | 24 April 1992 (1992-04-24) (32 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur, skrywer, en vervaardiger |
Aktiewe jare | 2012–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit