Jack Lord
Amerikaanse akteur / From Wikipedia, the free encyclopedia
Jack Lord (30 Desember 1920 – 21 Januarie 1998) was 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente God's Little Acre (1958) en Dr. No (1962), en in die televisiereekse Stoney Burke (1962) en Hawaii Five-O (1968).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Jack Lord | |
Geboortenaam | John Joseph Patrick Ryan |
---|---|
Geboorte | (1920-12-30)30 Desember 1920 |
Sterfte | 21 Januarie 1998 (op 77) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Akteur, vervaardiger, en regisseur |
Aktiewe jare | 1949–1980 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit