Jack Bannon
From Wikipedia, the free encyclopedia
Jack Bannon (14 Junie 1940 – 25 Oktober 2017) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Little Big Man (1970), Da Vinci's War (1993), en Hard Vice (1994), en in die televisiereeks L.A. Heat (1996).
Kitsfeite Geboortenaam, Nasionaliteit ...
Jack Bannon | |
Geboortenaam | John James Bannon |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit