Iván Duque Márquez (Spaanse uitspraak: [iˈβan ˈdu.ke ˈmaɾkes]; gebore 1 Augustus 1976) is 'n Colombiaanse politikus en prokureur wat sedert 7 Augustus 2018 die huidige president van Colombia is. Hy is verkies as die kandidaat van die Demokratiese Sentrumparty in die 2018 presidensiële verkiesing. Hy is daarin gesteun deur sy mentor, die voormalige president en magtige senator Alvaro Uribe, en is verkies ondanks die feit dat hy 'n jaar voor die verkiesing relatief onbekend was.[1]Hy het 'n standpunt ingeneem wat die Juan Manuel Santos-vredesooreenkoms met die FARC- guerrillagroep teenstaan.

Thumb
Duque (links) skud hand met die Argentynse president Mauricio Macri in Augustus 2018
Thumb
Duque en sy vrou María Juliana Ruiz Sandoval saam met die voormalige Amerikaanse president Donald Trump en presidentsvrou Melania Trump
Kitsfeite Sy EksellensieIván Duque Márquez, 33ste President van Colombia ...
Sy Eksellensie
Iván Duque Márquez
Thumb
Duque in 2018
33ste President van Colombia
Ampsbekleër
Termynaanvang
7 Augustus 2018
VisepresidentMarta Lucía Ramírez
VoorgangerJuan Manuel Santos
President van PROSUR
Termyn
12 Desember 2020  27 Januarie 2021
VoorgangerSebastián Piñera
OpvolgerMario Abdo Benítez
Senator van Colombia
Termyn
20 Julie 2014  10 April 2018
Persoonlike gegewens
Gebore1 Augustus 1976 (1976-08-01) (48 jaar oud)
Bogotá, Colombia
Politieke partyDemocratic Center
GadeMaría Juliana Ruiz (trou 2003)
Kinders3
Alma materSergio Arboleda University
American University
Georgetown University
HandtekeningThumb
Sluit

Verwysings

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.