From Wikipedia, the free encyclopedia
Isla Fisher (gebore 3 Februarie 1976) is 'n Australiese aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Wedding Crashers (2005), Confessions of a Shopaholic (2009), Rise of the Guardians (2012), en Now You See Me (2013).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Isla Fisher | |
Geboortenaam | Isla Lang Fisher |
---|---|
Geboorte | 3 Februarie 1976 |
Nasionaliteit | Australies |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1993–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.