Isak van Armenië
From Wikipedia, the free encyclopedia
Isak of Sahak van Armenië (354–439) was die Catholicos (of Patriarg) van die Armeense Apostoliese Kerk. Hy word somtyds, te wyte aan sy Partiese oorsprong na verwys as "Isak die Grote," en as "Sahak die Partiër" (Armeens: Սահակ Պարթև, Sahak Parthev", Parties: Sahak-i Parthaw).