Isaac Herzog
From Wikipedia, the free encyclopedia
Isaac Herzog, Hebreeus: יצחק הערצאג, (gebore op 22 September 1960 in Tel Aviv) is vanaf 7 Julie 2021 die president van Israel, as die opvolger van Reuven Rivlin. Hy is 'n lid van die Arbeidsparty (HaAvoda) en was voorheen 'n minister en advokaat.
Hy het in die regte studeer aan die Universiteit van Tel Aviv en is die voormalige president Chaim Herzog se seun.