![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/0/0e/Downtown_Invercargill%252C_Southland%252C_New_Zealand.jpg/640px-Downtown_Invercargill%252C_Southland%252C_New_Zealand.jpg&w=640&q=50)
Invercargill
From Wikipedia, the free encyclopedia
Invercargill (Māori: Waihōpai) is die mees suidelike en westelike stad in Nieu-Seeland en een van die mees suidelike ter wêreld. Volgens die 2022-sensusskatting het die stad 'n bevolking van 56 800 gehad. Invercargill is ook die administratiewe hoofstad van die streek van Southland.
Meer inligting Invercargill Waihōpai, Basiese gegewens ...
Invercargill Waihōpai | |
---|---|
![]() | |
Basiese gegewens | |
Bevolking: | 56 800 |
Geografiese ligging: | 46.429°S 168.362°O / -46.429; 168.362 |
Tydsone: | NSST (UTC+12) Somertyd: UTC+13 |
Internet: | www.icc.govt.nz |
Administratiewe verdeling | |
Staat: | Nieu-Seeland |
Administratiewe gewes: | Southland |
Burgemeester: | Tim Shadbolt |
Sluit
Invercargill was een van die Nieu-Seelandse gasheerstede tydens beide die Rugbywêreldbeker 1987 en Rugbywêreldbeker 2011.