![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/b/ba/CalvinInstitutio.jpg/640px-CalvinInstitutio.jpg&w=640&q=50)
Institusie van die Christelike godsdiens
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Institusie van die Christelike godsdiens (Latyn: Institutio Christianæ Religionis) is die hoofwerk van die kerkhervormer Johannes Calvyn, oorspronklik geskryf in 1536, die vyfde en laaste weergawe in 1559.
Kitsfeite Institusie van die Christelike godsdiens, Letterkunde-portaal ...
Institusie van die Christelike godsdiens | |
---|---|
![]() | |
Oorspronklike titel | Institutio Christianæ Religionis |
Skrywer | Johannes Calvyn |
Vertaler | A. Duvenhage (1951) & dr. H.W. Simpson (1980) |
Land | ![]() |
Taal | Latyn (oorspronklik) |
Onderwerp | Hervorming |
Genre | Teologie |
Uitgewer | |
Uitgegee | 1536 (oorspronklik) |
Sluit