![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/7/70/Imelda_Staunton_%25282011%2529.jpg/640px-Imelda_Staunton_%25282011%2529.jpg&w=640&q=50)
Imelda Staunton
From Wikipedia, the free encyclopedia
Imelda Staunton (gebore 9 Januarie 1956) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Shakespeare in Love (1998), Vera Drake (2004), Harry Potter and the Order of the Phoenix (2007), en Pride (2014).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Imelda Staunton | |
![]() | |
Geboortenaam | Imelda Mary Philomena Bernadette Staunton |
---|---|
Geboorte | 9 Januarie 1956 (1956-01-09) (68 jaar oud) |
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1976–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit