Ikrjanoje-rajon
From Wikipedia, the free encyclopedia
Ikrjanoje-rajon (Russies: Икрянинский район) is 'n administratiewe rajon van Astrachan-oblast, Rusland. Dit lê in die Wolga-rivierdelta in die oblast se suidelike deel. Die rajon se setel is die gelyknamige dorp Ikrjanoje.
Kitsfeite
Ikrjanoje-rajon Икрянинский район | ||||
Die ligging van Ikrjanoje-rajon in Astrachan-oblast | ||||
Politieke status | ||||
Land | Rusland | |||
Federale distrik | Suidelike | |||
Deelgebied | Astrachan-oblast | |||
Tipe | Rajon | |||
Stigting | 1925 | |||
Regering | ||||
Setel | Ikrjanoje | |||
Hoof | Natalja Boetoezowa | |||
Bevolking | ||||
Sensus | 2021 | |||
Totaal | 48 489 | |||
Volgorde | 3de | |||
Digtheid | 24,4/km² | |||
Statistiek | ||||
Oppervlakte | 1 990,67 km² | |||
Volgorde | 10de | |||
Tydsone | UTC+04:00 (AST, Astrachanse tyd) | |||
Registrasienommer | 30 | |||
Wapen en vlag | ||||
|
Sluit