![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/6/6e/Funeral_of_ruthenian_noble_by_Siemiradzki.jpg/640px-Funeral_of_ruthenian_noble_by_Siemiradzki.jpg&w=640&q=50)
Igor I van Kiëf
From Wikipedia, the free encyclopedia
Igor (Russies: Игорь; Oudnoors: Ingvar), ook Igor die Oue genoem, was ’n Warangiër-prins wat tussen 912 en 945 oor Kiëf-Roes regeer het. Hy word in die Russiese Primêre Kronieke genoem en is een van die eerste leiers van dié ryk wat vir seker bestaan het en nie ’n legendariese figuur was nie. Daar is egter onenigheid oor of hy die seun van Rjoerik was.
Meer inligting Igor Grootprins van Kiëf ...
Igor Grootprins van Kiëf |
---|
Sluit
Kitsfeite Vorstehuis, Regeer ...
Vorstehuis | Rjoerik |
---|---|
Regeer | 912 – 945 |
Bynaam | Igor die Oue |
Voorganger | Oleg |
Opvolger | Olga |
Eggenote | Olga |
Kinders | O.a. Swjatoslaf |
Vader | Rjoerik? |
Sluit
![](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/6/6e/Funeral_of_ruthenian_noble_by_Siemiradzki.jpg/640px-Funeral_of_ruthenian_noble_by_Siemiradzki.jpg)