Ice-T
From Wikipedia, the free encyclopedia
Ice-T (gebore 16 Februarie 1958) is 'n Amerikaanse kletskunstenaar, akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente New Jack City (1991), Surviving the Game (1994), en Tank Girl (1995), en in die televisiereeks Law & Order: Special Victims Unit (1999).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Ice-T | |
Geboortenaam | Tracy Lauren Marrow |
---|---|
Geboorte | 16 Februarie 1958 (1958-02-16) (66 jaar oud) Newark, New Jersey |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Lewensmaat | Coco Austin |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Kletskunstenaar, akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1981–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit