Icchak Cukierman
From Wikipedia, the free encyclopedia
Icchak Cukierman (1915–1981), kodenaam "Antek", en ook bekend onder die Engelse spelling Yitzhak Zuckerman, was een van die leiers van die Warskou Ghetto Opstand tydens die Tweede Wêreldoorlog.
Kitsfeite Gebore, Sterf ...
Icchak Cukierman | |
---|---|
Gebore | 13 Desember 1915 |
Sterf | 17 Junie 1981 Lohamei ha getaot, Noordelike distrik, Israel |
Sluit