ICD-10 Hoofstuk II: Gewasse
Wikimedia lysartikel / From Wikipedia, the free encyclopedia
ICD10 Hoofstuk II omvat gewasse, gerangskik volgens die tiende uitgawe van die Internasionale Statistiese Klassifikasie van Siektes en Verwante Gesondheidsprobleme.[1] Die hoofstuk omvat die kodes C00 tot D48.