Hyderabad (Telugu: హైదరాబాద్ / Haidarābād, Oerdoe: حیدر آباد / Haidarābād) is 'n groot stad aan die oewer van die Musirivier en die hoofstad van die Indiese deelstaat van Andhrapradesj. Die stad lê in die suide van die land en is 'n sentrum van die Islamgeloof in Indië. Hyderabad het 'n bevolking van 4 068 611 en is die sesde grootse stad in Indië.
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Indië |
Deelstaat | Andhrapradesj |
Koördinate | 17°22′N 78°28′O |
Stigting | 1590 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 621,48 vk km |
Hoogte bo seevlak | 536 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2010) | 4 068 611 |
- Bevolkingsdigtheid | 5 852,9/vk km |
- Metropolitaanse gebied | 6 383 850 |
Tydsone | UTC +5:30 |
Burgemeester | Banda Kartika Reddy |
Amptelike webwerf | ghmc.gov.in |
Sport
Hyderabad beskik met die Lal Bahadur Shastri-stadion en die Rajiv Gandhi Internasionale Krieketstadion twee toetskrieketstadions. Die Indiese nasionale krieketspan speel van sy tuiswedstryde in die stad. Op die Lal Bahadur Shastri-stadion is onder andere wedstryde tydens die krieketwêreldbekertoernooie in 1987 en 1996 beslis en op die Rajiv Gandhi Internasionale Krieketstadion is wedstryde tydens die Krieketwêreldbeker 2023 aangebied.
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Hyderabad.
- (en) Toerisme-inligting oor Hyderabad op Wikivoyage
- (en) (te) Amptelike webwerf
- (en) "Hyderabad". Encyclopædia Britannica. Besoek op 28 Junie 2023.
Wikiwand in your browser!
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.