Hulp:Normdata
Wikimedia-projekbladsy / From Wikipedia, the free encyclopedia
Plaas {{Normdata}} onderaan 'n bladsy om eksterne skakels na internasionale biblioteekkatalogusse te vertoon.
Hierdie is 'n inligtingsbladsy wat die bydraergemeenskap se konsensus oor 'n aspek of aspekte van Wikipedia se norme en standaarde beskryf. |
Sien Spesiaal:Skakels_hierheen/Sjabloon:Normdata vir bladsye wat die sjabloon insluit.