Hoërskool Sand du Plessis
From Wikipedia, the free encyclopedia
Hoërskool Sand du Plessis is 'n Afrikaanse sekondêre skool in Hospitaalpark in Bloemfontein, Suid-Afrika. Die skool is genoem na 'n voormalige administrateur van die Oranje-Vrystaat, mnr. J.W.J.C. (Sand) du Plessis. Hulle bynaam is Sannies en die skool se leuse is: "Ek glo".
Kitsfeite Leuse, Gestig ...
Hoërskool Sand du Plessis | |
Leuse | Ek glo |
---|---|
Gestig | 1966 |
Grade | 8–12 |
Stad | Bloemfontein |
Provinsie | Vrystaat |
Land | Suid-Afrika |
Kleure | Magenta, pêrelwit, uno-geel |
Webblad | www.sannies.co.za |
Sluit