Hoërskool Nelspruit
From Wikipedia, the free encyclopedia
Hoërskool Nelspruit is 'n Afrikaans sekondêre skool wat in Nelspruit (in Mpumalanga) geleë is. Skoliere verwys na hulleself as Nellies.
Kitsfeite Leuse, Gestig ...
Hoerskool Nelspruit | |
Leuse | “Palmam Qui Meruit Ferat” (“Laat hom wat dit verdien, die palmtak dra”) |
---|---|
Gestig | 1952 |
Tipe | Staatskool |
Hoof | Mnr. J Hattingh |
Grade | 8-12 |
Medium | Afrikaans |
Adres | Cameron Straat Verlenging |
Stad | Nelspruit |
Provinsie | Mpumalanga |
Land | Suid-Afrika |
Kleure | |
Koshuis(e) | Huis Hermann Davin, Huis Mare |
Webblad | www.nelliesh.co.za |
Sluit