From Wikipedia, the free encyclopedia
Huis van Orléans-Braganza (portugees: Casa de Orléans e Bragança) is die huidige koningshuis van Brasilië, gestig met die huwelik van prinses Isabel.[1]
Orleans-Braganza Huis | |
---|---|
Titel | Keiser van Brasilië Keiserlike Prins van Brasilië Prins van Grão-Pará Prins van Brasilië Prins van Orleans en Braganza |
Land | Brasilië |
Stam af van | Huis van Braganza Huis van Orleans |
Stigter | Prinses Isabel |
Gestig | 1864 |
Huidige hoof | Prins Bertrand |
Dit is 'n kadettak van die Huis van Braganza, van Portugal en later Brasilië, en die Huis van Orléans, van Frankryk. Die huis is gestig met die huwelik tussen Isabel van Braganza, Prinses Imperial van Brasilië, en Prins Gaston van Orléans, graaf van Eu.[2] Die huis was nooit 'n heersende huis nie, aangesien Brasilië se suiwer Braganza-monarg, Pedro II, in 1889 afgesit is.[3]
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.