Hoër Meisieskool Kingsridge
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Hoër Meisieskool Kingsridge (tot Oktober 2004 die Hoër Meisieskool Kaffrarië of amptelik Kaffrarian High School for Girls) is ’n meisieskool op King William’s Town in die Oos-Kaap, Suid-Afrika.