Xhosaopperhoof van die Gcaleka-stam (1789-1835) From Wikipedia, the free encyclopedia
Hintsa ka Khawuta (1789–1835) was 'n Xhosaopperhoof van die Gcaleka-stam. Hy is laat in die agtiende eeu gebore, en tree op die voorgrond tydens die Sesde Grensoorlog van 1835 teen die Kaapkolonie.
Hy het uiteindelik vrede gesluit en aangebied om die Britte te help met die opspoor van gebuite beeste. Op een van die togte probeer hy egter ontsnap en hy word doodgeskiet op 12 Mei 1835. Hy is opgevolg deur sy seun, Kreli.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.