From Wikipedia, the free encyclopedia
Die hidrouliese kapasitansie is in die plantkunde 'n maat vir die sukkulensie van vetplante. Dit is gedefinieer as die verhouding van die volumeverandering en die verandering in waterpotensiaal:
Die grootheid se eenheid is
Dit is nogtans nuttiger en gebruikliker om die relatiewe hidrouliese kapasitansie te gebruik:
Hierdie grootheid se eenheid is
Sukkulente plante het gewoonlik 'n hoë relatiewe hidrouliese kapasitansie. Hulle kan baie water opneem en opswel sonder veel toename van die waterpotensiaal.
'n Verwante grootheid wat soms aangewend word is die sel se volumetriese elastisiteitsmudulus :
Hierde grootheid het die eenheid MPa en is amper die inverse van die relatiewe hidrouiese kapasitansie, maar niet heeltemal nie omdat strik 'n eienskap van die selwand is en nie van die selinhoud nie.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.