Het verboden rijk
From Wikipedia, the free encyclopedia
Het verboden rijk ("Die verbode ryk") is 'n roman deur die Nederlandse skrywer J. Slauerhoff (1898–1936). Dit is die eerste keer in 1931 gepubliseer. Die roman volg twee gelyklopende storielyne—die van die Portugese digter Luís de Camões, en die van 'n 20ste eeuse Ier, radio operateur en matroos. 'n Opvolgverhaal, Het leven op aarde is in 1933 gepubliseer. 'n Derde boek is beplan maar nooit voltooi nie.
Kitsfeite Het verboden rijk, Letterkunde-portaal ...
Het verboden rijk | |
---|---|
Skrywer | J. Slauerhoff |
Land | Nederland |
Taal | Nederlands |
Genre | Roman |
Uitgewer | |
Uitgegee | 1931 |
Vervolg | Het leven op aarde |
Sluit