Hestur
From Wikipedia, the free encyclopedia
Hestur (Deens: Hestø) is 'n eiland in die sentrale Faroëreilande, aan die westekant van Streymoy en die suide van Koltur. Hestur beteken perd in die Faroëes.
Kitsfeite Staat, Constituent country ...
Hestur | |
---|---|
Eiland | |
Weskus van Hestur | |
![]() Ligging binne die Faroëreilande | |
Koördinate: 61.9544°N 6.895°W / 61.9544; -6.895 | |
Staat | Denemarke |
Constituent country | Faroëreilande |
Oppervlak | |
• Totaal | 6,1 km2 (2,4 vk. myl) |
Bevolking (2012) | |
• Totaal | 25 |
• Digtheid | 4,1/km2 (11/vk. myl) |
Skakelkodes | 298 |
Sluit
Op die weskus is 'n seekoet kolonie. In die noord is daar heide met vier klein mere, waarvan Fagradalsvatn die grootste is. By Hælur, Hestur se suidelikste punt, is daar 'n ligtoring. Die eiland het 'n nedersetting, 'n dorp wat ook van Hestur genoem is, op die ooskus. Die dorp geniet die uitsig oor Gamlarætt en Velbastaður op Streymoy.