Hertog van Devonshire
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Hertog van Devonshire is 'n titel in die adelstand van Engeland, wat deur lede van die Cavendish-familie gehou word. Hierdie tak van die Cavendish-familie is sedert die 16de eeu een van die rykste en mees invloedryke adellike families in Engeland. Die Hertog van Devonshire woon op die familielandgoed, Chatsworth House, in Derbyshire.