Heroldsbaai
From Wikipedia, the free encyclopedia
Heroldsbaai is 'n strandoord aan die Suid-Kaapse kus. Dit lê 6,4 km vanaf die George-lughawe en kan met die R404 (die Skimmelkranspad) bereik word.
Kitsfeite Heroldsbaai (Herolds Bay), Land ...
Heroldsbaai (Herolds Bay) | |
---|---|
Heroldsbaai vanaf die suidweste. | |
Koördinate: 34°3′0″S 22°23′0″O | |
Land | ![]() |
Provinsie | Wes-Kaap |
Distriksmunisipaliteit | Tuinroete |
Plaaslike Munisipaliteit | George |
Tydsone | UTC+2 (SAST) |
Sluit