Hasselt, België
From Wikipedia, the free encyclopedia
Hasselt is 'n Belgiese stad en munisipaliteit in die weste van die Vlaamse provinsie Limburg. Die munisipale gebied het sowat 74 000 inwoners (2011) en 'n oppervlakte van 103 km². Hasselt is die hoofstad van die provinsie en lê tussen die Kempen in die noorde en die Haspengouw in die suide.
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | België |
Gewes (deelstaat) | Vlaandere |
Provinsie | Limburg |
Koördinate | 50°56′N 05°20′O |
Oppervlak: | |
- Totaal | 102,90 vk km |
Bevolking: | |
- Totaal (1 Januarie 2011) | 73 807 |
- Bevolkingsdigtheid | 717/vk km |
Tydsone | UTC +1 (MET) |
Burgemeester | Hilde Claes (sp.a) |
Amptelike Webwerf | www.hasselt.be |