From Wikipedia, the free encyclopedia
Harrison Hagan "Jack" Schmitt (3 Julie 1935 – ) is 'n Amerikaanse geoloog, afgetrede Nasa-ruimteman, professor, voormalige senator vir die deelstaat Nieu-Meksiko en die twaalfde en laaste persoon wat sy voete op die maan geplaas het. Hy is ook die laaste lewende bemanningslid van die Apollo 17-missie. Harrison was deel van die Ruimtevaardergroep 4 inname.
Harrison Schmitt | |
Harrison Schmitt in 1971 | |
Amerikaanse Senator vir Nieu-Meksiko | |
Ampstermyn 3 Januarie 1977 – 3 Januarie 1983 | |
Voorafgegaan deur | Joseph Montoya |
---|---|
Opgevolg deur | Jeff Bingaman |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | Harrison Hagan Schmitt 3 Julie 1935 Cambridge, Ohio |
Politieke party | Republikeinse Party |
Eggenoot/-note | Teresa Fitzgibbon |
Alma mater | Caltech (B.S. 1957) Oslo Harvard (Ph.D. 1964) |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.