Halter (tweevlerkiges)

From Wikipedia, the free encyclopedia

Halter (tweevlerkiges)

Halters is klein, soms knotsvormig orgaantjies agter die vlerke van insekte wat aan die orde van tweevlerkiges (Diptera) behoort. Die tweede paar vlerke van hierdie spesies is as halters aangepas. Alle ander ordes van insekte (behalwe die baie klein orde van Strepsiptera) het nul of vier vlerke.

Thumb
'n Langpoot-muggie met halters.

Dit het 'n funksie om ewewig te handhaaf en vlug te stabiliseer. Dit dien waarskynlik ook as sensors om lugstrome en vibrasies waar te neem.

Halters kan veral by die langpoot-muggie nog maklik waargeneem word.

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.