Haarlem
From Wikipedia, the free encyclopedia
Haarlem kan na een van die volgende verwys:
- Haarlem, hoofstad van die Nederlandse provinsie Noord-Holland.
- Haarlem, dorp in die Wes-Kaap, Suid-Afrika, 16km oos van Avontuur op die R 62 hoofpad.
- Haarlem (skip), 'n skip wat gestrand het te Milnerton, Kaapstad in 1647.
- Haarlem, 'n plek in Suriname.
Dit is ’n dubbelsinnigheidsbladsy dié: ’n lys van artikels wat met dieselfde titel verbind word. As ’n interne skakel u hierheen gelei het, kan u gerus daardie skakel verander sodat dit direk na die gewenste artikel wys. |
Wys alle artikels waarvan die titel begin met Haarlem of met Haarlem in die titel. |