From Wikipedia, the free encyclopedia
Die HMS Swift was 'n torpedojaer van die Britse Vloot tydens die Eerste Wêreldoorlog. Hy het gedien as 'n flotielje-leier tydens die oorlog. Maar as gevolg van sy ontwerp kon hy egter nie die onstuimige Noordsee baasraak nie en het diens gedoen verder suid in die omgewing van Dover. Hy het hom onderskei gedurende nagaksie in 1917 toe hy twee Duitse torpedojaers gesink het. Hy was op daardie stadium toegerus met een 6-duim kanon wat later vervang is met twee 4-duim kanonne.
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Hy het 2 170 ton water verplaas en was aangedryf deur twee stoomturbines wat gesamentlik 30 000 dryfasperdekrag gelewer en 'n topspoed van 35 knope verseker het. Hy was aanvanklik toegerus met een 6-duim, twee 4-duim, een 57-mm lugafweerkanonne en twee 18-duim torpedobuise. Die 6-duim kanon is later vervang met twee 4-duim kanonne.
Wikimedia Commons bevat media in verband met HMS Swift (1907). |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.