Hückeswagen is 'n stad in die Duitse deelstaat Noordryn-Wesfale in die distrik Oberbergischer Kreis met 'n bevolking van sowat 15 600 en 'n oppervlakte van 50,5 km². Hückeswagen lê 308 m bo seevlak en sowat 40 km van Keulen af in die Bergisches Land aan die Wupper-rivier. Daar is twee damme in die stadsgebied, die Bevertalsperre en die Wuppertalsperre. Die plaaslike kasteel dateer uit die 12de eeu.

Hückeswagen
Thumb

Kaart Wapen
Thumb
Thumb
Vlag
Thumb
 Land Duitsland
 Deelstaat Noordryn-Wesfale
 Koördinate 51°9′N 7°20′O
 Stigting 1085 (eerste verwysing)
 Stadstatus 4 April 1859
 Oppervlakte:  
 - Totaal 50,5 vk km
 Hoogte bo seevlak 308 m
 Bevolking:  
 - Totaal (31 Desember 2011) 15 599[1]
 - Bevolkingsdigtheid 309/vk km
 Tydsone UTC +1 (MET)
 - Somertyd UTC +2
 Burgemeester Uwe Ufer
 Amptelike webwerf hueckeswagen.de

Verwysings

Eksterne skakels

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.