![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/3/3e/Gyula_Horn_%25282007%2529.jpg/640px-Gyula_Horn_%25282007%2529.jpg&w=640&q=50)
Gyula Horn
From Wikipedia, the free encyclopedia
Gyula Horn (5 Julie 1932 - 19 Junie 2013) was 'n Hongaarse politikus wat van 1994 tot 1998 die derde premier van die Republiek Hongarye was.
![Thumb image](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/3/3e/Gyula_Horn_%282007%29.jpg/640px-Gyula_Horn_%282007%29.jpg)
Horn word onthou as die laaste kommunistiese minister van buitelandse sake van Hongarye wat in 1989 'n groot rol gespeel het in die aftakeling van die "Ystergordyn" vir Oos-Duitsers, wat bygedra het tot die latere vereniging van Duitsland, en vir die Bokros-pakket, die grootste fiskale spaarsamigheid program in post-kommunistiese Hongarye, wat in 1995 onder sy premierskap geloods is.