Gwendoline Yeo
From Wikipedia, the free encyclopedia
Gwendoline Yeo (gebore 10 Julie 1977) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Desperate Housewives (2004) en American Crime (2015).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Gwendoline Yeo | |
Geboortenaam | Gwendoline See-Hian Yeo |
---|---|
Geboorte | 10 Julie 1977 (1977-07-10) (46 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 2001–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit