From Wikipedia, the free encyclopedia
Hierdie naam is volgens die Oos-Slawiese gebruik; die patroniem is Konstantinowitsj en die van is Romanof.
Wjatsjeslaf Konstantinowitsj | |
---|---|
Groothertog | |
Huis | Romanof |
Vader | Groothertog Konstantyn Nikolajewitsj van Rusland |
Moeder | Alexandra van Sakse-Altenburg |
Gebore | Warskou, Pole | 13 Julie 1862,
Oorlede | 27 Februarie 1879 (op 16), Sint Petersburg, Russiese Ryk |
Groothertog Wjatsjeslaf Konstantinowitsj van Rusland (13 Julie 1862 - 27 Februarie 1879) was die jongste seun van groothertog Konstantyn Nikolajewitsj en sy vrou, prinses Alexandra van Sakse-Altenburg.
Wjatsjeslaf, wat "Slawa" genoem is, was die baba van die gesin. Hy was lank en het altyd ’n grappie gemaak dat wanneer hy sterf, sy kis in die deur van die Marmerpaleis sou vassit, en dit het toe gebeur. Hy het op 16-jarige ouderdom skielik van ’n intense hoofpyn gekla en het ernstig siek geword. Hy is binne ’n week aan breinontsteking oorlede.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.