Die Arche de la Défense of Grande Arche is 'n kantoorgebou wat geleë is in die sakegebied van La Défense,[1] wes van Parys, op die grondgebied van die munisipaliteit (Commune) van Puteaux. Dit is in 1989 ingehuldig as Grande Arche de la Fraternité tydens die tweehonderdjarige herdenking van die Revolusie. Dit was een van 'n aantal groot projekte wat François Mitterrand in sy eerste termyn as president van die Franse Republiek van stapel gestuur het.

Die gebou is ontwerp deur die Deense argitek Johan Otto von Spreckelsen.

Fotogalery

Verwysings

Eksterne skakels

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.